Die dood van Rachel April (P. P. Fourie)

Read full text
Authors: Amanda Marais
Cited by: 0

Abstract

wyn afhaal nie" (114).Mossie verwys na die "bonsaislagoffers" ( 53) lank voordat Samael sy insig deel dat "Jul moordenaar [laat my dink] aan die tegniek van bonsai" (101).Vir 'n psigiater met persoonlike ervarings van reeksmoordenaars toon Ann sterk kognitiewe dissonansie wanneer sy haar aangetrokkenheid tot onderskeidelik Mossie en Bosman Roos (haar gasheer, 'n wewenaar met 'n drankprobleem, moeilike kinders en ook 'n oudsoldaat) skei van haar vermoedens dat beide verdagtes kan wees.Mossie ontbied nie mediese hulp wanneer hulle Ann bewusteloos in haar bed aantref na 'n lewensbedreigende aanval nie; maar nog voordat Ann haar bewussyn herwin is die polisie se ondersoek reeds so ver gevorder dat die wielspore van die verdagte se motor "reeds weggestuur [is] vir ontleding" (182).Navorsers wat fokus op krimi's en rillers het hier baie om te ontgin; so ook navorsers wat ondersoek instel na geslagsgebaseerde geweld en die uitbeelding van vroue, asook navorsers van grensliteratuur en veral die uitbeelding van die generasie-trauma en die skade wat soldate wat in die oorlog gedien het, in die samelewing kan indra.Bonsaimeisies is nie 'n boek vir lesers wat op soek is na 'n sielkundige riller wat stadig onder die vel inkruip en kloue in jou nagmerries inslaan nie.En dit is nie negatiewe kritiek nie-inteendeel.Bonsaimeisies is 'n bloedstollende, kan-dit-nie-neersit-nie boek bedoel vir lesers wat gulsig van die een skokkende wending na die volgende lees, en horribaal in die beste sin van die woord.Geraadpleegde bronne Coetzee, Stefaans."Stephen King in Afrikaans".

Fields of Study & Subjects

Crime and Detective Fiction Studies Literature: history themes analysis South African History and Culture

Publication details

Journal / source
Tydskrif vir letterkunde
Volume
62
Issue
2
Pages
73–74
Publication date
5 March 2026
Language
AF