Patmos: ’n novelle (Willem Anker)

Read full text
Authors: Neil Van Heerden
Cited by: 0

Abstract

met Vier Susters vir haar 'n stewige reputasie gevestig het.Jammer genoeg klink heelwat van die dialoog ook onnatuurlik.'n Mens sluk byvoorbeeld swaar aan 'n woonstelopsigter wat in 'n telefoonoproep verklaar die afgetrede ballerina-ouma is "soos 'n opwenballerina wat al stadiger en stadiger in 'n juweelkissie draai, waarvan die musiek al sagter raak"; en dit opvolg met: "Haar woorde is min, haar sugte meer" (98).Daar is heelwat in die teks wat die lees werd is en as ontspanningslektuur kan dit ontvlugting bied aan lesers wat nie fynproewers is nie.Helaas is dit nie 'n oeuvre-hoogtepunt nie.Dat die teks so opsigtelik kon baat by 'n sterker redakteurshand, skyn lig op sistemiese probleme in die uitgewerswêreld waarin skrywers soos Taljaard hul nie-geringe talente en skrywerskap moet uitleef.

Fields of Study & Subjects

Short Stories in Global Literature Literature: history themes analysis Contemporary Literature and Criticism

Publication details

Journal / source
Tydskrif vir letterkunde
Volume
62
Issue
2
Pages
76–78
Publication date
5 March 2026
Language
AF